Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontdekking
ontdekking [boodskap #139236] Sat, 16 April 2022 19:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontdekking
Afbreking: ont•dek•king
Samestelling: ontdek + -(k)ing


Selfstandige naamwoord: ontdekking
Meervoud: ontdekkinge, ontdekkings
Verkleinwoord: ontdekkinkie
Meervoud van verkleining: ontdekkinkies

Betekenis:
• Die handeling van ontdek; om iets nuuts te vind.

Gebruik:
• Ná die ontdekking van goud was mynplofstowwe in groot aanvraag.

Afgelei:
• herontdekking
• landontdekking
• leerontdekking
• ontdekkingsreis
• ontdekkingstog
• selfontdekking
• skokontdekking

Vertaling:
Engels: discovery, detection
Nederlands: ontdekking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geelmargriet
Volgende onderwerp: ontheffing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:24:40 UTC 2025