geelmargriet [boodskap #139235] |
Sat, 16 April 2022 18:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geelmargriet
Afbreking: geel•margriet
Samestelling: geel + margriet
Selfstandige naamwoord: geelmargriet
Meervoud: geelmargriete
Verkleinwoord: geelmargrietjie
Meervoud van verkleining: geelmargrietjies
Betekenis:
• Struik met geel blomme, inheems aan Suider-Afrika, Euryops chrysanthemoides.
Gebruik:
• Die geelmargriet kom algemeen in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Swaziland voor.
Sinoniem:
• geelmadeliefiebos
• harpuisbos
Vertaling:
Engels: African bush daisy, bull's-eye, golden daisy
Nederlands: geelmargriet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|