Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onskuld
onskuld [boodskap #139234] Sat, 16 April 2022 18:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onskuld
Afbreking: on•skuld
Samestelling: on- + skuld


Selfstandige naamwoord: onskuld
Meervoud:

Betekenis:
• Die afwesigheid van skuld; toestand waarin iemand geen kwaad gedoen het nie.

Gebruik:
• Nuwe bewysstukke is gevind wat die gevangene se onskuld bewys.

Spreekwoord:
• Was jou hande in onskuld. [Wil nie skuld vir iets aanvaar nie.]

Sinoniem:
• kinderlikheid
• reinheid

Antoniem:
• skuld

Afgelei:
• duiwe-onskuld
• onskuldig
• onskuldpresumpsie

Vertaling:
Engels: innocence
Nederlands: onschuld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: onmeedoënd
Volgende onderwerp: geelmargriet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:17:21 UTC 2025