onmeedoënd [boodskap #139233] |
Sat, 16 April 2022 10:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onmeedoënd
Afbreking: on•mee•do•ënd
Byvoeglike naamwoord: onmeedoënd
Attributief: onmeedoënde
Betekenis:
• Sonder mededoë/medelye; wat geen empatie of meegevoel toon nie.
Gebruik:
• Die ou leeu maak onmeedoënd op die jong bokkies jag.
Sinoniem:
• genadeloos
• gevoelloos
• hardvogtig
• meedoënloos
• onbarmhartig
• ongenadig
• onmenslik
Afgelei:
• onmeedoëndheid
Vertaling:
Engels: ruthless, dispiteous, unpitiful
Nederlands: onmeedogend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|