Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onloënbaar
onloënbaar [boodskap #139231] Sat, 16 April 2022 10:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onloënbaar
Afbreking: on•loën•baar
Samestelling: on- + loën + -baar


Byvoeglike naamwoord: onloënbaar
Attributief: onloënbare

Betekenis:
• Wat nie verloën kan word nie; duidelik is en nie ontken kan word nie.

Gebruik:
• Hierdie woorde is vandag nog net so waar en onloënbaar seker.

Sinoniem:
• aksiomaties
• duidelik
• kennelik
• onbestrybaar
• onbetwisbaar
• onmiskenbaar
• onweerlegbaar
• seker

Antoniem:
• loënbaar

Vertaling:
Engels: undeniable
Nederlands: onloochenbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spioeneer
Volgende onderwerp: spioenasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:44:19 UTC 2025