Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spioeneer
spioeneer [boodskap #139230] Sat, 16 April 2022 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spioeneer
Afbreking: spi•oe•neer
Samestelling: spioen + -eer


Werkwoord: spioeneer
Verlede tyd: het gespioeneer

Betekenis:
• Om ongesiens inligting te probeer bekom; geheime kennis inwin.

Gebruik:
• Regerings misbruik dikwels hulle mag deur op aktiviste, joernaliste en politici te spioeneer.

Sinoniem:
• afloer
• afluister
• beloer
• bespied
• bespeur
• loer
• uitvis
• verken
• verspied
• waarneem

Verwant:
• spioenering

Vertaling:
Engels: to spy on
Nederlands: spioneren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongetroud
Volgende onderwerp: onloënbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:42:48 UTC 2025