Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongetroud
ongetroud [boodskap #139229] Sat, 16 April 2022 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongetroud
Afbreking: on•ge•troud
Samestelling: on- + getroud


Byvoeglike naamwoord: ongetroud
Attributief: ongetroude

Betekenis:
• Wat enkellopend en nie getroud is nie.

Gebruik:
• Vir die ongetroudes en die weduwees sê ek: Dit is vir hulle goed om ongetroud te bly soos ek. [1 Korintiërs 7:8]

Sinoniem:
• beskikbaar
• eenlopend
• enkel
• enkellopend
• maagdelik
• ongehuud
• selibaat
• vry

Antoniem:
• getroud

Afgelei:
• ongetroudes

Vertaling:
Engels: unmarried, single
Nederlands: ongetrouwd, ongehuwd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuurklei
Volgende onderwerp: spioeneer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:41:44 UTC 2025