Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuurklei
vuurklei [boodskap #139228] Sat, 16 April 2022 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vuurklei
Afbreking: vuur•klei
Samestelling: vuur + klei


Selfstandige naamwoord: vuurklei
Meervoud:

Betekenis:
• Soort klei wat vuurvas is en hoë temperature kan weerstaan.

Gebruik:
• Vuurvaste stene word van vuurklei vervaardig.

Vertaling:
Engels: fire clay
Nederlands: vuurklei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderskeidingsvermoë
Volgende onderwerp: ongetroud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:38:35 UTC 2025