onderskeidingsvermoë [boodskap #139227] |
Sat, 16 April 2022 08:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderskeidingsvermoë
Afbreking: on•der•skei•dings•ver•mo•ë
Samestelling: onderskeiding + -s- + vermoë
Selfstandige naamwoord: onderskeidingsvermoë
Meervoud: onderskeidingsvermoëns
Betekenis:
• Vermoë om te onderskei; die verskil tussen dinge raak te sien.
Gebruik:
• Ek weet waar om kennis en onderskeidingsvermoë te bekom. [Spreuke 8:12]
Sinoniem:
• denkvermoë
• insig
• kenvermoë
• oordeel
• oordeelsvermoë
Vertaling:
Engels: ability to distinguish
Nederlands: onderscheidingsvermogen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|