vuurswam [boodskap #139226] |
Fri, 15 April 2022 20:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vuurswam
Afbreking: vuur•swam
Samestelling: vuur + swam
Selfstandige naamwoord: vuurswam
Meervoud: vuurswamme
Betekenis:
• Die swam Fomes fomentarius, 'n parasiet wat teen boomstamme groei, asook produkte daarvan gemaak.
Gebruik:
• Vuurswam is vroeër hoofsaaklik as tontel gebruik om vuur te maak.
Sinoniem:
• tontel
Vertaling:
Engels: amadou
Nederlands: vuurzwam, vuurschimmel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|