vuureter [boodskap #139225] |
Fri, 15 April 2022 19:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vuureter
Afbreking: vuur•e•ter
Samestelling: vuur + eter
Selfstandige naamwoord: vuureter
Meervoud: vuureters
Verkleinwoord: vuuretertjie
Meervoud van verkleining: vuuretertjies
Betekenis:
• Persoon wat mense vermaak deur vuur/vlamme te spoeg of in te sluk.
Gebruik:
• Die sirkus se vuureter met my werklik beïndruk.
Sinoniem:
• vuurspuwer
• vuurvreter
• vlamslukker
Vertaling:
Engels: fire-eater
Nederlands: vuurspuwer, vuurvreter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|