pirolatrie [boodskap #139224] |
Fri, 15 April 2022 18:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pirolatrie
Afbreking: pi•ro•la•trie
Selfstandige naamwoord: pirolatrie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die aanbidding en verering van vuur asof dit 'n godheid is.
Gebruik:
• Die Romeine het pirolatrie, wat dikwels met die offer van kinders en kannibalisme gepaard gegaan het, onderdruk.
Sinoniem:
• vuuraanbidding
• vuurdiens
Vertaling:
Engels: pyrolatry
Nederlands: pyrolatrie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|