Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oksideermiddel
oksideermiddel [boodskap #139223] Fri, 15 April 2022 16:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oksideermiddel
Afbreking: ok•si•deer•mid•del
Samestelling: oksideer + middel


Selfstandige naamwoord: oksideermiddel
Meervoud: oksideermiddels

Betekenis:
• 'n Stof wat 'n ander oksideer en gelyktydig reduksie ondergaan.

Gebruik:
• Die oksideermiddel is 'n redoksreaksie is die stof wat elektrone bykry, terwyl die reduseermiddel elektrone verloor.

Sinoniem:
• oksidant

Antoniem:
• anti-oksideermiddel
• reduseermiddel

Vertaling:
Engels: oxidizer
Nederlands: oxidatiemiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: okkultisme
Volgende onderwerp: pirolatrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:12:23 UTC 2025