Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » okkultisme
okkultisme [boodskap #139222] Fri, 15 April 2022 13:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
okkultisme
Afbreking: ok•kul•tis•me
Samestelling: okkult + -isme


Selfstandige naamwoord: okkultisme
Meervoud:

Betekenis:
• Die leer van die bonatuurlike wêreld van geeste en spoke.

Gebruik:
• Halloween word deur sommige mense met die okkultisme geassosieer.

Sinoniem:
• esoterie
• heksewerk
• towery

Verwant:
• okkultis
• okkultisties

Vertaling:
Engels: occultism
Nederlands: occultisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nuanse
Volgende onderwerp: oksideermiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:12:01 UTC 2025