Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuanse
nuanse [boodskap #139221] Fri, 15 April 2022 10:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuanse
Afbreking: nu•an•se


Selfstandige naamwoord: nuanse
Meervoud: nuanses

Betekenis:
• 'n Klein verskil in die fyner detail.

Gebruik:
• Hofstukke bied 'n eindelose skatkis van sappige staaltjies, nuanse en onverwagse insigte.

Sinoniem:
• gradering
• insinuasie
• kleinigheid
• konnotasie
• skakering
• subtiliteit
• verfyning

Afgelei:
• betekenisnuanse
• klanknuanse
• verhoudingsnuanse
• nuanseer
• nuansering

Vertaling:
Engels: nuance, subtlety
Nederlands: nuance

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: notaris
Volgende onderwerp: okkultisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:42:18 UTC 2025