Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » notaris
notaris [boodskap #139220] Fri, 15 April 2022 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
notaris
Afbreking: no•ta•ris


Selfstandige naamwoord: notaris
Meervoud: notarisse

Betekenis:
• Persoon wat bevoeg is om wetlike dokumente (soos aktes, kontrakte en ooreenkomste) op te stel en te bewaar.

Gebruik:
• Die Barbier van Sevilla het 'n notaris besoek om 'n troukontrak tussen hom en Rosina te kry.

Sinoniem:
• registrateur

Afgelei:
• notarisamp
• notariskantoor
• notarisklerk
• notarisskap

Verwant:
• notariaat

Vertaling:
Engels: notary
Nederlands: notaris

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuuraanbidder
Volgende onderwerp: nuanse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:22:34 UTC 2025