Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuuraanbidder
vuuraanbidder [boodskap #139219] Fri, 15 April 2022 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vuuraanbidder
Afbreking: vuur•aan•bid•der
Samestelling: vuur + aanbidder


Selfstandige naamwoord: vuuraanbidder
Meervoud: vuuraanbidders
Verkleinwoord: vuuraanbiddertjie
Meervoud van verkleining: vuuraanbiddertjies

Betekenis:
• Persoon wat vuur aanbid en vereer asof dit 'n godheid is.

Gebruik:
• Zoroastriste gebruik vuur in hulle godsdienstige rituele, maar is nie vuuraanbidders soos sommige mense dink nie.

Verwant:
• vuuraanbidding

Vertaling:
Engels: fire-worshipper
Nederlands: vuuraanbidder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neutraliseer
Volgende onderwerp: notaris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:09:30 UTC 2025