Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neutraliseer
neutraliseer [boodskap #139218] Fri, 15 April 2022 08:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
neutraliseer
Afbreking: neu•tra•li•seer


Werkwoord: neutraliseer
Verlede tyd: het geneutraliseer

Betekenis:
• Om iets deur teenwerking oneffektief te maak.
• (chemie) Om neutraal te maak; die balans herstel; in ewewig hou.

Gebruik:
• Die weermag wil die vyand met missiele neutraliseer.
• Die chemikus gebruik 'n basis om die suur te neutraliseer.

Sinoniem:
• balanseer
• kanselleer
• teengaan
• uitskakel

Verwant:
• neutralisasie
• neutralisering

Vertaling:
Engels: to neutralize, counterpoise
Nederlands: neutraliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neurochemies
Volgende onderwerp: vuuraanbidder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:43:46 UTC 2025