Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neurochemies
neurochemies [boodskap #139217] Fri, 15 April 2022 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
neurochemies
Afbreking: neu•ro•che•mies
Samestelling: neuro- + chemies


Byvoeglike naamwoord: neurochemies
Attributief: neurochemiese

Betekenis:
• Wat op neurochemie (middels wat die senuweestelsel beïnvloed) betrekking het.

Gebruik:
• Dwelmmiddels veroorsaak 'n neurochemiese wanbalanse in die brein.

Verwant:
• neurochirurgies

Vertaling:
Engels: neurochemical
Nederlands: neurochemisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuuraanbidding
Volgende onderwerp: neutraliseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:42:29 UTC 2025