Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuuraanbidding
vuuraanbidding [boodskap #139216] Fri, 15 April 2022 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vuuraanbidding
Afbreking: vuur•aan•bid•ding
Samestelling: vuur + aanbidding


Selfstandige naamwoord: vuuraanbidding
Meervoud:

Betekenis:
• Die aanbidding en verering van vuur asof dit 'n godheid is.

Gebruik:
• Son- en vuuraanbidding is van die oudste vorme van afgodsdiens op aarde.

Sinoniem:
• pirolatrie
• vuurdiens

Verwant:
• vuuraanbidder

Vertaling:
Engels: fire worship, pyrolatry
Nederlands: vuuraanbidding, pyrolatrie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: potas
Volgende onderwerp: neurochemies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:25:27 UTC 2025