Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » potas
potas [boodskap #139215] Fri, 15 April 2022 07:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
potas
Afbreking: pot•as
Samestelling: pot + as


Selfstandige naamwoord: potas
Meervoud:

Betekenis:
• Soute met kalium in wateroplosbare vorm, o.a. verkry deur hout te verbrand.

Gebruik:
Potas word gebruik om produkte soos seep, kunsmis en glas te vervaardig.

Sinoniem:
• kaliumkarbonaat
• kaliumsout

Afgelei:
• bytpotas
• potastery

Vertaling:
Engels: potash, potassium carbonate
Nederlands: potas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nerfaf
Volgende onderwerp: vuuraanbidding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:32:16 UTC 2025