Paasnaweek [boodskap #139210] |
Do, 14 April 2022 11:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Paasnaweek
Afbreking: Paas•na•week
Samestelling: Paas(fees) + naweek
Selfstandige naamwoord: Paasnaweek
Meervoud: Paasnaweke
Betekenis:
• Vakansienaweek oor Paasfees, van Goeie Vrydag tot Paasmaandag.
Gebruik:
• Ek hoop almal het 'n wonderlike Paasnaweek saam met vriende en familie en onthou die gróót opoffering wat vir óns gemaak is.
Verwant:
• Paasfees
• Paasviering
Verwant:
• Goeie Vrydag
• Paasmaandag
• Paassondag
Vertaling:
Engels: Easter weekend
Nederlands: paasweekend, paasvakantie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|