Nederlander [boodskap #139206] |
Wed, 13 April 2022 08:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nederlander
Afbreking: Ne•der•lan•der
Samestelling: Nederland + -er
Uitspraak: /ˈniə̯dərlɑn(d)ər/
Selfstandige naamwoord: Nederlander
Meervoud: Nederlanders
Verkleinwoord: Nederlandertjie
Meervoud van verkleining: Nederlandertjies
Betekenis:
• Inwoner of burger van Nederland.
Gebruik:
• Sy is getroud met 'n Nederlander.
Sinoniem:
• Hollander
• Kaaskop
Verwant:
• Nederland
• Nederlands
Vertaling:
Duits: Niederländer, Holländer
Engels: Dutchman, Netherlander
Nederlands: Nederlander
Zoeloe: umHholandi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|