| sonlig [boodskap #139200] |
So., 10 April 2022 20:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sonlig
Afbreking: son•lig
Samestelling: son + lig
Selfstandige naamwoord: sonlig
Meervoud: –
Betekenis:
• Die lig (elektromagnetiese straling) wat die son uitstraal.
Gebruik:
• Sonlig neem ongeveer 8,3 minute om die aarde te bereik.
Sinoniem:
• sonskyn
• sonstrale
Antoniem:
• maanlig
Vertaling:
Engels: sunlight
Nederlands: zonlicht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|