naelskêr [boodskap #139196] |
Sun, 10 April 2022 16:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naelskêr
Afbreking: na•el•skêr
Samestelling: nael + skêr
Selfstandige naamwoord: naelskêr
Meervoud: naelskêre
Verkleinwoord: naelskêrtjie
Meervoud van verkleining: naelskêrtjies
Betekenis:
• Spesiale skêr om die naels aan die vingers en tone kort te knip.
Gebruik:
• Ek moet my naels sny. Waar is die naelskêrtjie?
Verwant:
• naelknipper
• naelpolitoer
• naelvyl
Vertaling:
Engels: nail scissors, manicure scissors
Nederlands: nagelschaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|