Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nadenkend
nadenkend [boodskap #139195] Sun, 10 April 2022 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nadenkend
Afbreking: na•den•kend


Byvoeglike naamwoord: nadenkend
Vergrotende trap: nadenkender
Oortreffende trap: nadenkendste
Attributief: nadenkende
Partitief: nadenkends

Betekenis:
• Wat mooi oor 'n saak nadink.

Gebruik:
• Die wyse man stut sy kop nadenkend op sy hande.

Sinoniem:
• besinnend
• mediterend
• oordenkend
• peinsend
• wikkend

Antoniem:
• gedagteloos
• onnadenkend

Afgelei:
• nadenkendheid

Vertaling:
Engels: meditative, pensive, thinking, thoughtful
Nederlands: nadenkend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naaldekussing
Volgende onderwerp: naelskêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:43:29 UTC 2025