Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naaldekussing
naaldekussing [boodskap #139194] Sun, 10 April 2022 11:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
naaldekussing
Afbreking: naal•de•kus•sing
Samestelling: naald + -e + kussing


Selfstandige naamwoord: naaldekussing
Meervoud: naaldekussings
Verkleinwoord: naaldekussinkie
Meervoud van verkleining: naaldekussinkies

Betekenis:
• Kussing waaraan naalde en spelde gesteek word wanneer hulle nie gebruik word nie.

Gebruik:
• Soos sy die spelde uittrek, druk sy dit in die naaldekussing.

Sinoniem:
• speldekussing

Vertaling:
Engels: needle pillow
Nederlands: naaldkussen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: multimiljoenêr
Volgende onderwerp: nadenkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:34:43 UTC 2025