Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » multimiljoenêr
multimiljoenêr [boodskap #139193] Sun, 10 April 2022 11:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
multimiljoenêr
Afbreking: mul•ti•mil•joe•nêr
Samestelling: multi- + miljoenêr


Selfstandige naamwoord: multimiljoenêr
Meervoud: multimiljoenêrs
Verkleinwoord: multimiljoenêrtjie
Meervoud van verkleining: multimiljoenêrtjies

Betekenis:
• 'n Baie ryk miljoenêr; persoon wat etlike miljoene van 'n sekere geldeenheid besit.

Gebruik:
• Bin Laden was 'n Saoedi-Arabiese multimiljoenêr en terroris.

Vertaling:
Engels: multimillionaire
Nederlands: multimiljonair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: motorwrak
Volgende onderwerp: naaldekussing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:34:50 UTC 2025