motorwrak [boodskap #139192] |
Sun, 10 April 2022 10:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
motorwrak
Afbreking: mo•tor•wrak
Samestelling: motor + wrak
Selfstandige naamwoord: motorwrak
Meervoud: motorwrakke
Betekenis:
• Die oorblyfsels van 'n gebruikte motor.
Gebruik:
• Die slagoffers was in die motorwrak vasgekeer.
Sinoniem:
• karwrak
Vertaling:
Engels: car wreck, decrepit car
Nederlands: autowrak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|