Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » momentum
momentum [boodskap #139191] Sun, 10 April 2022 09:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
momentum
Afbreking: mo•men•tum
Samestelling: moment + -um


Selfstandige naamwoord: momentum
Meervoud:

Betekenis:
• Die krag wat dit verg om op dreef te kom en spoed op te bou.
• (fisika) Die produk van 'n voorwerp se massa en snelheid, gemeet in kg.m/s.

Gebruik:
• In die 1960's het die Japannese ekonomie momentum gekry.
• 'n Bewegende voorwerp sal sy momentum behou, tensy 'n eksterne krag daarop inwerk.

Afgelei:
• hoekmomentum
• draaimomentum

Vertaling:
Engels: momentum
Nederlands: momentum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: misdadiger
Volgende onderwerp: motorwrak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:12:49 UTC 2025