mikroskopies [boodskap #139184] |
Tue, 05 April 2022 14:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mikroskopies
Afbreking: mi•kro•sko•pies
Byvoeglike naamwoord: mikroskopies
Attributief: mikroskopiese
Betekenis:
• So klein dat dit slegs met 'n mikroskoop (en nie met die blote oog nie) waargeneem kan word.
Gebruik:
• Bakterieë is mikroskopies, eensellig en sonder 'n selkern.
Sinoniem:
• minuskuul
• onsigbaar
Antoniem:
• makroskopies
Afgelei:
• submikroskopies
• ultramikroskopies
Vertaling:
Engels: microscopic
Nederlands: microscopisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|