mettertyd [boodskap #139181] |
Tue, 05 April 2022 07:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mettertyd
Afbreking: met•ter•tyd
Bywoord: mettertyd
Betekenis:
• Met verloop van tyd; oor 'n tydperk.
Gebruik:
• Die wonde genees mettertyd, maar die letsels bly.
Sinoniem:
• algaande
• allengs
• gaandeweg
• langsamerhand
• later
• lateraan
• naderhand
Vertaling:
Engels: after a time, in due course
Nederlands: mettertijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|