meringue [boodskap #139179] |
Mon, 04 April 2022 14:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meringue
Afbreking: me•rin•gue
Selfstandige naamwoord: meringue
Meervoud: meringues
Betekenis:
• Soet lekkerny van droë skuim, met styfgeklopte eierwit en suiker as belangrikste bestanddele.
Gebruik:
• Die tert kry 'n bolaag van meringue.
Sinoniem:
• skuimkoekie
• skuimpie
• skuimtertjie
Vertaling:
Engels: meringue
Nederlands: meringue, schuimpje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|