Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Menseregtedag
Menseregtedag [boodskap #139178] Mon, 04 April 2022 12:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Menseregtedag
Afbreking: Men•se•reg•te•dag
Samestelling: menseregte + dag


Selfstandige naamwoord: Menseregtedag
Meervoud: Menseregtedage

Betekenis:
• 'n Dag wat die regte van mense gedenk.

Gebruik:
Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart ter nagedagtenis aan die Sharpeville-slagting gedenk.

Sinoniem:
• Sharpevilledag

Vertaling:
Engels: Human Rights Day
Nederlands: Dag van de mensenrechten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: melodies
Volgende onderwerp: meringue
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:21:27 UTC 2025