melodies [boodskap #139177] |
Mon, 04 April 2022 11:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
melodies
Afbreking: me•lo•dies
Samestelling: melodie + -s
Byvoeglike naamwoord: melodies
Vergrotende trap: melodieser
Oortreffende trap: melodiesste
Attributief: melodiese
Betekenis:
• Met 'n mooi, vloeiende wysie/deuntjie.
Gebruik:
• Die lied is melodies.
Wisselvorm:
• melodieus
Sinoniem:
• harmonieus
• sangerig
• soetklinkend
• soetvloeiend
• welluidend
Antoniem:
• ritmies
Vertaling:
Engels: melodic, tuneful
Nederlands: melodisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|