matrikulant [boodskap #139176] |
Sun, 03 April 2022 10:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
matrikulant
Afbreking: ma•tri•ku•lant
Selfstandige naamwoord: matrikulant
Meervoud: matrikulante
Betekenis:
• 'n Leerling wat matrikuleer (besig is met die laaste skooljaar).
Gebruik:
• As matrikulant was dit my begeerte om die matriekafskeid te kon bywoon.
Sinoniem:
• matriekleerder
• matriekleerling
• skoolverlater
Afgelei:
• topmatrikulant
Verwant:
• matrikulasie
• matrikuleer
Vertaling:
Engels: matriculant
Nederlands: leerling in het laatste schooljaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|