trotseer [boodskap #139175] |
Sun, 03 April 2022 10:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trotseer
Afbreking: trot•seer
Werkwoord: trotseer
Verlede tyd: het getrotseer
Betekenis:
• Om iets te doen en jou nie te laat afskrik nie; omstandighede die hoof bied.
Gebruik:
• Mans en vroue moes die bittere koue trotseer om patrollie te ry.
Sinoniem:
• aandurf
• deurstaan
• konfronteer
• oorleef
• oorkom
• tart
• teenstaan
• uitdaag
• uitstof
• verduur
• verslaan
• weerstaan
Afgelei:
• trotsering
Vertaling:
Engels: to defy, brave, confront
Nederlands: trotseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|