fetisj [boodskap #139174] |
Sun, 03 April 2022 09:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fetisj
Afbreking: fe•tisj
Selfstandige naamwoord: fetisj
Meervoud: fetisje
Verkleinwoord: fetisjie
Meervoud van verkleining: fetisjies
Betekenis:
• Voorwerp of situasie wat abnormaal vereer word, meestal in godsdienstige of erotiese sin.
Gebruik:
• Mense met 'n seksuele fetisj is obsessief gefikseer op 'n spesifieke objek of liggaamsdeel vir seksuele bevrediging.
Afgelei:
• borsfetisj
• voetfetisj
Verwant:
• fetisjis (persoon)
• fetisjisme
• fetisjisties
Vertaling:
Engels: fetish
Franks: fétiche
Nederlands: fetisj
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|