wankelend [boodskap #139172] |
Sat, 02 April 2022 16:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wankelend
Afbreking: wan•ke•lend
Samestelling: wankel + -end
Byvoeglike naamwoord: wankelend
Vergrotende trap: wankelender
Oortreffende trap: wankelendste
Attributief: wankelende
Partitief: wankelends
Betekenis:
• Wat wankel; dreig om te val.
• (figuurlik) Nie vas in geloof nie.
Gebruik:
• Die rook beïnvloed die bye se balans en hulle word wankelend wanneer hulle loop.
• Abraham en Sara se wankelende geloof word in Genesis 18 blootgelê.
Sinoniem:
• kleingelowig
• lamlendig
• lendelam
• onbestendig
• onvas
• twyfelmoedig
• wankelrig
• weifelend
Antoniem:
• standvastig
Vertaling:
Engels: toddling, waddling, unstable
Nederlands: wankelend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|