luuksueus [boodskap #139167] |
Tue, 29 March 2022 09:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
luuksueus
Afbreking: luuk•su•eus
Byvoeglike naamwoord: luuksueus
Attributief: luuksueuse
Betekenis:
• (verouderd) Wat weelderig en luuks is.
Gebruik:
• Die hotel is modern en die kamers luuksueus.
Wisselvorm:
• luuks
Sinoniem:
• weelderig
Vertaling:
Engels: luxurious, sumptuous
Nederlands: luxueus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|