loopbaankeuse [boodskap #139165] |
Ma, 28 Maart 2022 16:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
loopbaankeuse
Afbreking: loop•baan•keu•se
Samestelling: loopbaan + keuse
Selfstandige naamwoord: loopbaankeuse
Meervoud: loopbaankeuses
Betekenis:
• Keuse van werk.
Gebruik:
• Jou loopbaankeuse is die belangrikste besluit wat jy ooit sal neem.
Vertaling:
Engels: career choice
Nederlands: loopbaankeuze
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|