loodsprogram [boodskap #139164] |
Mon, 28 March 2022 15:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
loodsprogram
Afbreking: loods•pro•gram
Samestelling: loods + program
Selfstandige naamwoord: loodsprogram
Meervoud: loodsprogramme
Betekenis:
• 'n Program om 'n inisiatief te loods (meestal 'n toets of proeflopie voordat dit op skaal uitgerol word).
Gebruik:
• Dié projek is in 2021 aangekondig, waarna 'n loodsprogram van stapel gestuur is.
Sinoniem:
• proefprojek
Vertaling:
Engels: pilot program
Nederlands: een pilot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|