lokaliseer [boodskap #139162] |
Mon, 28 March 2022 14:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lokaliseer
Afbreking: lo•ka•li•seer
Werkwoord: lokaliseer
Verlede tyd: het gelokaliseer
Betekenis:
• Om die ligging/plek van iets te vind.
• Om iets meer lokaal/plaaslik te maak; verplaaslik.
Gebruik:
• Die dokter druk die pasiënt se maag met sy vingers om die pyn te lokaliseer.
• Die rekenaarprogram is gelokaliseer en is nou in Afrikaans beskikbaar.
Afgelei:
• lokalisasie
• lokalisering
• lokaliteit
Vertaling:
Engels: to locate; to localize
Nederlands: lokaliseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|