literêr [boodskap #139161] |
Mon, 28 March 2022 13:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
literêr
Afbreking: li•te•rêr
Byvoeglike naamwoord: literêr
Attributief: literêre
Partitief: literêrs
Betekenis:
• Wat die letterkunde betref.
Gebruik:
• Die boek word literêr hoog aangeskryf.
Sinoniem:
• letterkundig
• literaries
Afgelei:
• literêrhistories
• literêrhistorikus
Afkorting:
• lit.
Vertaling:
Engels: literary
Nederlands: literair
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|