kantlyn [boodskap #139160] |
Mon, 28 March 2022 12:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kantlyn
Afbreking: kant•lyn
Samestelling: kant + lyn
Selfstandige naamwoord: kantlyn
Meervoud: kantlyne
Verkleinwoord: kantlyntjie
Meervoud van verkleining: kantlyntjies
Betekenis:
• Lyn aan die kant van 'n bladsy, of die ruimte wat dit afbaken.
• Buitelyn aan die kant van 'n sportveld.
Gebruik:
• Nommer jou antwoorde in die kantlyn.
• Die rugbyspeler het oor die kantlyn getrap.
Sinoniem:
• grenslyn
• marge
• sylyn
• sykant
Hiponiem:
• linkerkantlyn
• regterkantlyn
Vertaling:
Engels: margin, edge
Nederlands: kantlyn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|