konnoteer [boodskap #139157] |
Mon, 28 March 2022 08:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konnoteer
Afbreking: kon•no•teer
Samestelling: kon- (saam) + noteer
Werkwoord: konnoteer
Verlede tyd: het gekonnoteer
Betekenis:
• Om 'n bybetekenis of gevoelswaarde aan iets te gee.
Gebruik:
• Gelowiges konnoteer meestal Kersfees met Christusfees.
Sinoniem:
• aandui
• assosieer
• impliseer
Verwant:
• konnotasie
• konnotatief
• konnotatiewe
Vertaling:
Engels: to connote
Nederlands: connoteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|