Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klousule
klousule [boodskap #139152] So., 27 Maart 2022 11:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25973
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
klousule
Afbreking: klou•su•le


Selfstandige naamwoord: klousule
Meervoud: klousules

Betekenis:
• 'n Aanvullende of beperkende bepaling van 'n wet, ooreenkoms, verordening, ens.

Gebruik:
• Maak seker dat u die kontrak verstaan en dat dit nie enige ongewenste klousules bevat nie.

Sinoniem:
• bepaling
• stipulasie
• verordening
• voorwaarde

Afgelei:
• bouklousule
• gewetensklousule
• goudklousule
• taalklousule
• versekeringsklousule
• voetstoots-klousule

Vertaling:
Engels: clause, provision, stipulation
Nederlands: clausule

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 01 Augustus 2026 12:42]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: klimatologie
Volgende onderwerp: koerierdiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 02 08:03:38 UTC 2026