klimatologie [boodskap #139151] |
Sun, 27 March 2022 10:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klimatologie
Afbreking: kli•ma•to•lo•gie
Selfstandige naamwoord: klimatologie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die leer van die klimaat, die lug- en weersgesteldheid.
Gebruik:
• Die studie van weer word meteorologie, en dié van klimaat word klimatologie genoem.
Sinoniem:
• klimaatkunde
• klimaatleer
Hiponiem:
• bioklimatologie
• paleoklimatologie
Afgelei:
• klimatologies
• klimatoloog
Vertaling:
Engels: climatology
Nederlands: klimatologie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|