kleptomanies [boodskap #139150] |
Sun, 27 March 2022 09:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleptomanies
Afbreking: klep•to•ma•nies
Samestelling: kleptomaan + ies
Byvoeglike naamwoord: kleptomanies
Attributief: kleptomaniese
Betekenis:
• Soos 'n kleptomaan; met 'n onweerstaanbare drang om te steel.
Gebruik:
• Pasop, die man is kleptomanies.
Sinoniem:
• steelsiek
Verwant:
• kleptomanie
Vertaling:
Engels: kleptomaniacal
Nederlands: kleptomanisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|