kiertsregop [boodskap #139149] |
Sun, 27 March 2022 09:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kiertsregop
Afbreking: kierts•reg•op
Samestelling: kierts + regop
Byvoeglike naamwoord: kiertsregop
Attributief: kiertsregop
Betekenis:
• Intensiewe vorm van regop; heeltemal regop.
Gebruik:
• Die soldate staan kiertsregop terwyl die korporaal inspeksie hou.
Sinoniem:
• kersregop
• kiertsorent
• penorent
• penregop
Vertaling:
Engels: straight up, erect, vertical
Nederlands: heel rechtop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|